So moet Kunene-streek toerisme ontwikkel: Mushelenga

--:--
Die 22ste Dr. Theo-Ben Gurirab-lesingreeks het afgeskop, met die tema "Ontsluit ekonomiese potensiaal: Benut toeriste-aantreklikhede en mynbouhulpbronne om infrastruktuurontwikkeling en ekonomiese groei in Kunene-streek aan te dryf". Die sessie is geopen deur die internasionale betrekkinge-minister, Peya Mushelenga. Volgens Mushelenga moet die Kunene-streek met buurlande saamwerk om toerisme te ontwikkel.
18 Nov 10AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

NamWater loods kliëntetevredenheidsopname

NamWater het sy eksterne kliëntetevredenheidsopname aangekondig, wat daarop gemik is om dienslewering te verbeter en gemeenskapsbetrokkenheid te versterk. Hy sê die opname is 'n sleutelinstrument om hulle bedrywighede te verfyn en dienste in lyn te bring met klante se behoeftes. Deur deel te neem, kan die publiek help om areas…
18 Nov 11AM 1 min

SA veg hard om servikale kanker te voorkom

Die gesondheid-departement sê hy is vol vertroue dat Suid-Afrika goeie vordering maak met pogings om servikale kanker te voorkom. Die land het een van die hoogste koerse van servikale kanker onder vroue met 'n geskatte 13 800 nuwe gevalle elke jaar. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê die regering…
18 Nov 11AM 1 min

DA soek opdatering oor Eskom se blatante geldmors

Die DA sê hy het aan die Spesiale Ondersoekeenheid geskryf oor sy ondersoek na die 840 miljoen Suid-Afrikaanse rand Wilge-woonkompleks naby die Kusile-kragstasie in Mpumalanga, wat Eskom agtergelaat en totaal verwaarloos het. Kevin Mileham van die party sê die DA het 'n opdatering gevra oor die vordering met die ondersoek,…
18 Nov 10AM 1 min

Alleengelate 2-jarige dogtertjie sterf in huisbrand

Die polisie in Rehoboth het die dood van 'n tweejarige dogtertjie bevestig nadat die huis waarin sy alleen gelaat is tot op die grond afgebrand het. Volgens die naweek-misdaadverslag het die voorval Vrydagaand by Farm Bankmine Camp plaasgevind. Die kleuter het aan haar beserings beswyk. Die naasbestaandes is in kennis…
18 Nov 9AM 1 min