Episode 24 - Wat het tussen die Ou - en Nuwe Testament tydperk gebeur?
Loading player...
10 November 2024
19:00 - 20:00
Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. Wat het in die tydperk tussen die Ou Testament se einde en die Nuwe Testament se begin gebeur? Dit is die onderwerp van hierdie insiggewende gesprek wat stilstaan by die herbou van die tempel, die Persiese en Griekse geskiedenis tot by die Romeine. Daar word ook verduidelik wat die Apokriewe Boeke is. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.