#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n PR Spesialis

Loading player...
Bronwyn Roets was die PR persoon vir span Suid-Afrika by die Olimpiese spele en sy kyk ook na 'n hele klomp hoë profiel sportsterre. Ons gesels met haar oor die onlangse spele in Frankryk en ook wat dit vat om te doen wat sy doen vir 'n loopbaan!
28 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min