Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika sal die einde van die maand sy klagskrif oor volksmoord teen Israel by die Internasionale Hof van Justisie indien. Die regering sê hy wil feite en bewyse indien dat Israel volksmoord pleeg in Palestina. Die minister het die Verenigde…
Die Namibië volhoubaarheidspadkaart belanghebbende vergadering oor MIV is aan die gang by die Windhoek Buiteklub, gefokus op die finalisering van die padkaart vir die implementering daarvan op 1 Desember. In sy openingstoespraak het Ben Nangombe, uitvoerende direkteur van die gesondheidministerie, die vordering wat gemaak is met die finalisering van die…
Die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe het die Nobelprys vir Fisika vir 2024 aan John Hopfield van Amerika en Geoffrey Hinton van Kanada toegeken vir hulle werk met kunsmatige neurale netwerke. Hopfield het ʼn netwerk geskep wat patrone in data skep en stoor, terwyl Hinton metodes vir masjiene geskep het…
Die 8ste uitsaai- en digitale mediakonferensie vind in Swakopmund plaas, waar kunsmatige intelligensie se potensiële rol in die uitsaaibedryf ondersoek word. Die tema is "Uitsaai en inhoudpublisering in die KI-geïnfuseerde digitale ekosisteem". Visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah het in 'n toespraak haar versigtigheid vir die gebruik van kunsmatige intelligensie in die media…
Die Minister van Stedelike en Landelike Ontwikkeling, Erastus Uutoni, het 'n vertroudheidsbesoek aan die massa-behuising ontwikkelingsprojek in Otjomuise onderneem. Uutoni het in sy toespraak gesê die projek is vertraag weens 'n voortslepende hofsaak, maar is nou weer op dreef. Hy het 'n opdatering gegee van die huise wat regoor die…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.