Landwye poging nodig om misdaad teen toeriste te bekamp

--:--
Reaksie word ontvang op toeriste wat weer die slagoffers van misdadigers was, toe 'n groep in Meersig in Walvisbaai beroof is. Een van die verdagtes is vasgetrek met die gehuurde rooi Volkswagen Polo waarin hulle van die toneel gevlug het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Gitta Paetzold, die uitvoerende hoof van die Gasvryheidvereniging van Namibië, wat sê 'n sterk nasionale poging teen hierdie misdadigheid is nodig.
8 Oct 12AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Uutoni gee jongste oor behuisingsprojekte

Die Minister van Stedelike en Landelike Ontwikkeling, Erastus Uutoni, het 'n vertroudheidsbesoek aan die massa-behuising ontwikkelingsprojek in Otjomuise onderneem. Uutoni het in sy toespraak gesê die projek is vertraag weens 'n voortslepende hofsaak, maar is nou weer op dreef. Hy het 'n opdatering gegee van die huise wat regoor die…
8 Oct 6AM 1 min

Vier leerders in Soweto dood na spazawinkel-kos

Die polisie ondersoek die dood van vier leerders wat die afgelope naweek in Soweto vermoedelik aan voedselvergiftiging dood is. Drie leerders tussen sewe en nege jaar oud van Karabo Primary School is dood nadat hulle kos geëet het wat vermoedelik gif in gehad het. ʼn Vyfde leerder wat in graad…
8 Oct 6AM 1 min

Lifeline sê oor hemelhoë selfmoordsyfer

Die hoë selfmoordsyfer in Namibië wek al lank kommer, en NamPol se naweekmisdaadverslag het ses selfmoorde aangeteken. Volgens plaaslike media word daar gemiddeld een selfmoord per dag in Namibië gepleeg. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Shamyn Louw, die koördineerder van die beradingsentrum Lifeline Childline. Sy sê dat sogenaamde "einde-van-die-jaar…
8 Oct 6AM 1 min

Muller sê oor die verkoop van die renosters aan die VSA

Kosmos 94.1 Nuus het eksklusief met Jaco Muller van Kifaru Luxury Lodge and Bush Camp, en die Rhino Momma-projek gepraat oor die verkoop van 40 renosters aan kopers in Texas in die VSA. Texas is uiters geskik vir die hervestiging van veral Namibiese fauna omdat die gebied soortgelyk is aan…
8 Oct 6AM 1 min