#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Eiendomsreg Prokereur

Loading player...
Bert Smith lewer al meer as twee dekades uitstaande eiendomsregsdienste. Hulle hanteer 'n uitgebreide kliëntebasis regoor Suid-Afrika en werk saam met eiendomsagente, ontwikkelaars, individue en groot banke. Hulle spesialiseer in residensiële en kommersiële transaksies, insluitend dorpsregisters, deeltitelskemas, registrasie van serwitute, verbandregistrasie, onderverdelings en meer. Bert gesels met ons oor sy beroep en ook wat mens kan doen as jy dink jy nog nie n huis kan bekostig nie!
16 Sep 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min