‘Ons is ontwortel, maar nie sonder Jesus nie’

Loading player...
“Hy is altyd met ons. Hierdie waarheid versterk my geloof en help my in hierdie moeilike tyd, en ek is bly met God by my.” Kom luister saam na die onderhoud met Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika waar sy aanlyn vir Maroela Media vertel het van die getuienis van pastoor Soré en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingkampe op die vasteland ondersteun.
20 Sep 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Afghaanse vrou: ‘Ek het die God gevind wat my raaksien’

Haar man is geskiet, haar vriende het haar heeltemal verstoot en sy moes met ʼn baba uit Afghanistan vlug. Tog sê Zakie* sy het in haar donkerste oomblikke “die God gevind wat my raaksien”. Haar verhaal werp lig op die werklikheid van miljoene Christen-vroue wat wêreldwyd vir hul geloof vervolg…
13 Mar 15 min

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min