Skoonheid Demi-Leigh publiseer boek ook in moedertaal

Loading player...
Hoewel die donkerkopskoonheid tans in die VSA woon, sê sy dit was vir haar belangrik om die boek ook in Afrikaans beskikbaar te stel.
13 Sep 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Die huwelik en intimiteit | Episode 1: Praat met jou maat

Intimiteit is nie iets wat vroeër jare juis bespreek is nie, daarom heers daar baie wanindrukke rondom die onderwerp, meen huweliksberader Louise Ehlers in episode een van Maroela Media se nuwe podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik.
2 Dec 8 min