Ramaphosa sal Algemene Vergadering in New York toespreek

--:--
President Cyril Ramaphosa sal vanaf 24 tot 30 September die Suid-Afrikaanse afvaardiging lei na die 79ste Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in New York. Die voormalige eerste minister van Kameroen, Philemon Yang, is die voorsitter van die sitting wat sal fokus op eenheid in verskeidenheid. Die Presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa sal die beraad toespreek en fokus op multilateralisme, ekonomiese diplomasie en beleggings om Suid-Afrika se werkloosheid, armoede en ongelykheid aan te spreek:
12 Sep 3AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

AS-leerders net geskors na ongemagtigde godsdiens-sessie

Hoërskool Oshigambo in die Oshikoto-streek het 17 koshuisinwoners op AS-vlak tydelik geskors omdat hulle aan 'n ongemagtigde, middernagtelike vyf uur-lange godsdiensvergadering deelgeneem het. Dit het ongoedgekeurde prediking en aansprake van bonatuurlike ervarings behels, wat aansienlike kontroversie ontlok het. Die leerlinge het na bewering 'n verskyning deur die engel Gabriël aangemeld,…
10 Nov 4AM 1 min

Swakop begin met registrasie van karwagte

Ses-en-veertig karwagte is amptelik deur die Swakopmund Munisipaliteit geregistreer, as deel van 'n inisiatief om hul sigbaarheid en professionaliteit te verbeter. Hulle dra uniforms wat deur FNB Namibia verskaf is en het basiese opleiding ondergaan. Kosmos 94.1 Nuus het met die munisipale woordvoerder Linda Mupupa gesels, wat die belangrikheid van…
10 Nov 4AM 1 min

Saara sing Swapo se lofliedere

Eerste Minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het Swapo ondersteuners by ‘n saamtrek in die hoofstad toegespreek. Sy het die party se lofliedere gesing oor vordering in infrastruktuur, gesondheidsorg, misdaadvermindering, ekonomiese groei, werkloosheid en armoedeverligting.
10 Nov 4AM 1 min

Toename in oordraagbare voedselsiektes in SA wek kommer

Die hoofsweep van die raad van Ekurhuleni het diepe kommer uitgespreek oor 'n toename in voedseloordraagbare siektes reg oor Suid-Afrika. Dit sluit die onlangse voedselvergiftiging van leerders van die Tamaho Primary School in Katlehong. Hoofsweep Pelisa Nkunjana eis vinnige regeringsoptrede en doen 'n beroep op president Cyril Ramaphosa om 'n…
10 Nov 4AM 1 min

LPM-jeug loods #AnythingButSWAPO

Die Landless People's Movement se jeugbevel het 'n veldtog - #AnythingButSWAPO - van stapel gestuur, wat kiesers versoek om vir enige party behalwe die regerende party in die verkiesings te stem. Met minder as drie weke oor tot die verkiesing, beklemtoon die LPM-jeugvleuel dat Swapo se bestuur in 34 jaar…
10 Nov 3AM 1 min