#DieGrootTrek - Olimpiese atleet Zeney Geldenhuys

Loading player...
Nog 'n ongelooflike vrou vir vrouedag, en sy verteenwoordig huidiglik Suid-Afrika by die Olimpiese Spele in Frankryk, is Zeney Geldenhuys. Zeney is 'n atleet uit Pretoria en neem deel in onderandere die 400m hekkies. Nina gesels met haar oor vrouwees en wat haar dryf om die beste te wees.
8 Aug 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min