#DieGrootTrek - Dr Anke De Beer oor Nuwe kinder kuberveiligheid boek

Loading player...
Dr Anke de Beer het al by ons kom kuier oor haar vorige boek wat n handleiding was vir ouers genaamd "Digital Dillema". Haar nuwe boek is gemik op kinders 6-9 jaar oud en hulle te help verstaan wat die risiko is van te veel skertyd op slimfone en tablette. Die is n moet luister vir elke ouer.
18 Jul 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min