#DieGrootTrek - Navigate Challenging Managers

Loading player...
Anja van Beek is 'n Talentstrateeg, Leierskap- en MH-kundige en Uitvoerende Afrigter wat maatskappy se bestuur help om nie net werknemers beter te verstaan nie maar ook beter werksomgewings te skep as werkgewer. Sy gesels met ons vandag oor hoe jy as die werknemer moeilike bestuurders kan hanteer en jou werksomgewing lekker maak vir jouself.
16 Jul 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min