‘Sound of Silence’ steeds Ruhan du Toit se trots
--:--
“Dit is immergroenliedjies – goed wat almal ken. Of jy 80 of 18 jaar oud is, daar is musiek vir almal.”