#DieGROOTBrekfis Liesl Pretorius, Hoof van Regsake by FOR SA oor Haatspraak
--:--
Liesl Pretorius, Hoof van Regsake by Freedom of Religion South Africa (FOR SA), het met Ruben en Charonike gesels oor haatspraak – wat haatspraak is in terme van die Suid-Afrikaanse regstelsel, wat die status van haatspraakwette in Suid-Afrika is, wat mag ons sê en waarvoor moet ons versigtig wees, en wat die geregtelike gevolge van haatspraak.
Luister gerus weer hier.
Luister gerus weer hier.