Wanneer die inbraak nie ‘erg’ genoeg is nie

Loading player...
Deur Freek Robinson
Toe die polisie by ons huis aandoen, het hulle gou belangstelling verloor toe hulle hoor niemand is beseer nie en dat dit nie ʼn ernstige diefstal was nie.
10 Jul 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Personal Journals

Other recent episodes

Chris Chamelen: Die dood van patriotisme

Deur Chris Chameleon Terug by patriotisme – nie die soort patriotisme wat kunsmatig aangeblaas word deur die lang gekoesterde gedeelde religie van verwyt of kortstondige sportprestasies nie, maar die ware soort wat ontkiem het in die boesem van gedeelde waardes en deur vele geslagte van kulturele onderhoud versterk en ingewortel…
30 Apr 9 min

Chris Chameleon: Die vierde wens

Deur Chris Chameleon Die oggendson breek deur my wimpers en die blonde krulleglans van twee pragtige dogtertjies wat oor die ontwakende lyf van my vrou by ons bed staan en ons wakker roep. Die kamer in goue gloed, my lewe in goue gloed. Ek het klaar my wens gekry.
24 Feb 6 min

Chris Chameleon: Die oorborrelende seepkissie

Deur Chris Chameleon Die seepkissie het wel in sekere opsigte nie die kaf van die koring kon skei nie, in soverre diegene met goeie menings nie gehoor was as hulle nie goeie stemme gehad het nie, en diegene met goeie stemme en goeie idees nie kon opgang maak as hulle…
29 Jan 6 min

Chris Chameleon: Jesus wen alweer

Kersdag is dalk die belangrikste dag in die Christelike geloof. Sommige sal sê dis Paasfees, ander weer Hemelvaart. Dit maak nie so baie saak nie. Wat saak maak is dat almal genooi is.
22 Dec 2025 5 min