
Chris Chameleon: Een eier sonder ’n hen asseblief
Loading player...
My versigtigheid begewe my en ek blaker dit uit: “Liewe land, dankie tog, ek voel al lankal so!”. Ek kry kopknikkende instemming in plaas van die ongemaklike verbasing wat ek verwag het. Wag ’n bietjie, miskien is hierdie Kapenaars nie so sleg nie. Kom ek voer dit verder!

