#DieGrootTrek - Channel Havenga (A Stroke of luck)

Loading player...
Na Chanell in was vir n klein roetine operasie wat nie langer as 15 minute sou vat nie het sy weke later wakker geword in die hospitaal en vertel dat sy op die operasie tafel n beroerte gehad het. Haar lewe het verander na dit en sy het besluit om die nuwe uitdagings aan te pak en die beste te maak van dit. ons gesels oor alles wat sy neergepen het oor die laaste 2 jaar in haar boek "A Stroke of Luck".
4 Jul 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min