Episode 20 - Huishoudings in die Bybelse tyd
Loading player...
7 Julie 2024
19:00 - 20:00
Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel, 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. In hierdie episode gesels hulle spesifiek huishoudings, familie, huwelike en hoe groot invloed dit op die Bybelse samelewing gehad het. Hulle gesels oor oor die eerste gemeentes as nuwe huishoudings. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.