#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Bestuurs Instrukteur.

Loading player...
Doepie sien die ouens as die manne met die meeste guts in die wereld. Ouens wat elke dag in n kar klim saam mense wat nog nooit bestuur het nie of wat sopas eers begin bestuur het. Vir 'n dag in die lewe van gesels ons met Reinhardt Kelsey van Olympic driving skool wat al vir amper 30 jaar mense leer om te bestuur.
24 Jun 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min