#DieGrootTrek - Vodacom Bulls Canan Moodie en Stedman Gans

Loading player...
Nie net speel albei van ons gaste vir die Vodacom Bulls nie maar is ook Springbokke in hulle eie reg. Canan en Stedman kuier by Doepie en Nina vanmiddag voor die Semi-Finaal van Die Vodacom United Rugby Championship op Loftus teen Leinster.
11 Jun 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min