Episode 19 - Die Tempel en die Sinagoge
Loading player...
5 Mei 2024
19:00 - 20:00
Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel, 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. In hierdie episode gesels hulle spesifiek oor hoe belangrike rol die tempel in die geskiedenis gespeel het en hoe die tempel se geskiedenis verander. Hulle verduidelik ook hoe ’n sinagoge in die antieke tyd gewerk het en hoe ons vandag tempels van die Here is. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.