Black Byrd op die Brunch met Annelie

Loading player...
Black Byrd is terug met oud lid Tarryn Lamb en nuwe lede Tashé en Tasha wat die drie tal voltooi. Hulle kuier op die Brunch met Annelie sing live en deel hulle nuwe enkelsnit met Annelie
31 May 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min