
In hoeveel tale is die Bybel vertaal? The Word for the world se Jonathan van Aswegen vertel ons meer.
Loading player...
Jonathan van Aswegen en Anrie Lynch vertel ons meer oor die proses van vertaling van die Bybel, sodat almal God se Woord in hul hartstaal kan hoor.