Vertigo of dronkheid, Dr. Elmarie Botha vertel ons meer.

--:--
In Plus 50 kuiertyd, vertel Dr. Elmarie Botha ons meer oor dronkheid /vertigo. Nina Grundlingh vertel on sook meer van kuiertyd se nuwe tydgleuf op Maandae 11:00.
Dankie aan Delberg boedel en trustdienste vir die borg van hierdie program.
31 May Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Annetjie Van Zyl - om te weet WIE jy is

Bertha gesels vanoggend met Annetjie van Zyl van Tall Trees en EI Activator oor die persoonlikheidsprofiele en ons beperkings wat met ons persoonlikhede saamgaan
19 Sep 1 hr 29 min