Diaan Daniels se wenke vir besluitelose bruide

Loading player...
“As jy gemaklik voel in jouself, en professionele hulp inroep waar nodig, sal jy beslis die regte rok vind.”
30 May 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Die huwelik en intimiteit | Episode 1: Praat met jou maat

Intimiteit is nie iets wat vroeër jare juis bespreek is nie, daarom heers daar baie wanindrukke rondom die onderwerp, meen huweliksberader Louise Ehlers in episode een van Maroela Media se nuwe podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik.
2 Dec 8 min