#DieGrootTrek - Vanes-Mari inspireer om jou eie berg te klim!

Loading player...
Vanes-Mari Du Toit het sopas terug gekom van Nepal af. Sy was deel van n groep avonturiers wat 'n Guiness world rekord gaan breek het ten bate van n goeie doel. Sy vertel vir ons van hoe hierdie reis haar uitkyk op die lewe verander het en wat hulle alles moes deurmaak om bo te kom!
23 May 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min