#DieGrootTrek - Louis Van Der Watt - Atterbury (Ek Verkies SA)

Loading player...
Hy is een van ons land se mees prominente besigheidsmanne. Sy maatskappy doen besigheid reg oor die wereld en Louis kan kies om enige plek in die wereld te woon my hy verkies steeds Suid-Afrika. Ons het met hom gesels oor geleenthede in SA en waarom hy nie nog nie homself voltyds oorsee bevind nie.
14 May 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min