Venita gesels met Amy Tjasink oor haar nuutste enkelsnit, “Kommetjie Boys”. Amy vertel meer oor die inspirasie agter die liedjie en die storie wat sy met hierdie nuwe vrystelling wil vertel.
Weeksdae Vibes met Venita het met Ruan Wessels gesels en ’n bietjie dieper gedelf in die mens agter al die karakters. Ruan vertel vir Venita waar sy liefde vir films en toneelspel begin het, hoe hy homself in elke karakter inleef en wat dit verg om ’n karakter werklik geloofwaardig…
Hierdie week is Venita op die uitkyk na goeie musiek en Keanan Eksteen het op haar radar verskyn. Hy gesels meer oor sy musiek en waar in Pretoria ons hom die naweek kan sien.
Christo Golden gesels met Milah en Aniel, Top 10-finaliste in die FAK Skryf’it Liedjieskryfkompetisie, oor hul inskrywing, ghoeroe Andriette en hoekom hulle glo hulle het die wenliedjie!
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.