Lunch Punch: GROOTfm 90.5 se Algemene Bestuurder Roelien Potgieter oor die hart agter die stasie se 24uur Biddag

Loading player...
GROOTfm 90.5 se Algemene Bestuurder, Roelien Potgieter, oor die hart agter die stasie se 24uur Biddag wat op Maandag, 29 April 2024 plaasvind.
26 Apr 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Dirk Chase 'hou dit BASIC' in die nuwe jaar

Ons almal praat oor goals, drome en groot planne — maar wat as die antwoord nie méér is nie, maar eenvoud? Dirk Chase spreek hierdie tema aan is sy boek BASIC. In 'n wêreld vol chaos en afleiding, wat as die antwoord op vervulling eenvoudig is... om terug te gaan…
12 Jan 5 min