Spreeklewe - Leef voluit

Loading player...
Leef voluit!
Prediker 9:7-10
Eet dus jou brood met vreugde, drink jou wyn met ‘n bly gemoed; God het lankal reeds goedgekeur wat jy doen. 8 Dra altyd wit klere,versorg jou hare met olie. 9 Geniet die lewe met die vrou wat jy liefhet,dié lewe wat tot niks kom nie,maar wat God jou in hierdie wêreld gegee het,die hele lewe wat tot niks kom nie.Dit is wat jou toekom in die lewe,wat jou toekom vir al jou geswoeg in hierdie wêreld. 10 Doen met toewyding alles wat jou hand vind om te doen,want in die doderyk waarheen jy op pad is,is daar nie werk of insig of kennis of wysheid nie.
17 Apr 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min