Paris St-Germain en Dortmund deur na halfeindronde

--:--
Paris St-Germain kom in die Kampioeneliga se halfeindronde teen Borussia Dortmund te staan. Kylian Mbappe het twee doele geskop en bygedra tot PSG se vier-een sege in die tweede deel van die kwarteindronde, met 'n saamgestelde oorwinning van ses-vier teen Barcelona. Dortmund het hulle eerste halfeindronde in elf jaar gehaal toe hulle Atletico Madrid in die tweede deel met vier-twee verslaan en in totaal met vyf-vier geseëvier het. PSG se bestuurder, Luis Enrique, sê hy is gelukkig dat sy span die halfeindronde gehaal het:
17 Apr 2AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Dingaan Thobela was 'baken van hoop, inspirasie'

Die “Rose of Soweto”, Dingaan Thobela, is oorlede. Die DA sê hy was meer as 'n bokskampioen, en was 'n baken van hoop en inspirasie vir talle Suid-Afrikaners. Hy is afkomstig van Chiawelo, Soweto, en het deur blote vasberadenheid en ongeëwenaarde vaardigheid gesogtheid bereik en die harte van die nasie…
30 Apr 11AM 1 min

Omusati-streek sukkel weens droogte

Adjunk-premier John Mutorwa het onlangs die Kavango-Oos-streek besoek te midde van kommer oor die verspreiding van droogtehulpkos. Meer as 44 000 mense in die streek word deur die droogte geraak. Kavango-Oos het in Oktober verlede jaar sy eerste besending droogtehulpkos ontvang. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Erginus Endjala, die…
30 Apr 11AM 1 min

Dingaan Thobela was 'baken van hoop, inspirasie'

Die “Rose of Soweto”, Dingaan Thobela, is oorlede. Die DA sê hy was meer as 'n bokskampioen, en was 'n baken van hoop en inspirasie vir talle Suid-Afrikaners. Hy is afkomstig van Chiawelo, Soweto, en het deur blote vasberadenheid en ongeëwenaarde vaardigheid gesogtheid bereik en die harte van die nasie…
30 Apr 11AM 1 min

Ontwikkel toerismebestemmings, maar betrek gemeenskappe

Namibië se toerismebedryf staar 'n dringende behoefte in die gesig om nuwe toeristebestemmings te ontwikkel, aangesien bestaande fasiliteite maksimum kapasiteit bereik. Martin Webb-Bowen, voorsitter van die Federasie van Namibiese Toerismeverenigings, beklemtoon die belangrikheid om alternatiewe opsies te ondersoek, insluitend die ontwikkeling van tans ontoeganklike gebiede binne nasionale parke en onderbenutte…
30 Apr 11AM 1 min