Episode 17 - Die politieke-godsdienstige groepe in die Nuwe Testament.

Loading player...
14 April 2024
19:00 - 20:00

Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel, 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie - EN vanaand gesels ons oor “Fariseërs, Sadduseërs, Skrifgeleerdes, Esseners en Selote—die politieke-godsdienstige groepe in die NT.” Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.
15 Apr Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 23 - Hoe moet ’n mens die boek Openbaring lees?

13 Oktoberber 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
14 Oct 42 min

Episode 22 - Hoe lees ’n mens die Bybel verantwoordelik?

1 September 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
14 Oct 34 min

Episode 21 - Maaltye in die Bybelse tyd

7 Julie 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
19 Aug 34 min

Episode 20 - Huishoudings in die Bybelse tyd

7 Julie 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel, 'n paar…
8 Jul 35 min