#DieGROOTBrekfis Die Everest Wealth GROOT Trap wenners

--:--
Die Mans en Vroue wenners van die Everest Wealth GROOT Trap 2024, Christiaan Kloppers & Joanna van de Winkel het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor hulle ervaring van die wedren. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
8 Apr Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Dr. Caroline Leaf

Dr. Caroline Leaf het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor haar toer na SA toe. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
30 Apr 27 min