Wie moet erf?

--:--
Wie moet erf? Op die week se Plus 50 kuiertyd gesels Callie van der Merwe, direkteur van Delberg boedel en trustdienste oor erfgename en erflatings. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat Plus 50 kuiertyd moontlik maak.
4 Apr Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Vertigo of dronkheid, Dr. Elmarie Botha vertel ons meer.

In Plus 50 kuiertyd, vertel Dr. Elmarie Botha ons meer oor dronkheid /vertigo. Nina Grundlingh vertel on sook meer van kuiertyd se nuwe tydgleuf op Maandae 11:00. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste vir die borg van hierdie program.
31 May 20 min