#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem antwoord luisteraars vraag

Loading player...
Ons het die jaar 'n nuwe segment saam met Liezel van Intiem afgeskop genaamd "Liewe Liezel". Daar is 'n hele paar verhoudings vrae wat ons al ontvang het en vandag se luisteraar wil weet "Hoe kry ek dit reg om my man weer verlief te maak op my?"
19 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min