Spreeklewe 13 Maart 2024

Loading player...
Annelie praat oor gelowiges wat twyfel en soms bang word en dat dit jou nie 'n slegte gelowige maak nie
13 Mar 2024 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min