#DieGrootTrek - OMD onderhoud

Loading player...
Beter bekend as Orchestral Maneuvers in the Dark, bederf die manne van OMD al gehore reg oor die wereld met hulle musiek van die 70's af. Doepie en Nina het bietjie gesels met Paul Humpreys wat een van die stigters van die groep was oor hulle suksesse oor die wereld en ook hulle opkommende SA toer.
12 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min