#DieGrootTrek - Dag in die lewe van n Forensiese Balistiese Deskundige

Loading player...
Wes van der Westhuizen is n Forensiese Balistiese Deskundige en die eienaar van WESCO forensiese dienste. Ons almal geniet stories op die TV soos CSI ens maar Wes doen dit vir 'n lewe. Hy kom vertel ons bietjie van wat sy beroep behels en ook van die sake waarop hy al gewerk het.
18 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min