#DieGrootTrek - JC Golden oor Trading Bots

Loading player...
Die nuwe sensasie in die geldmaak wereld en wat op alle sosiale media gesien word is Trading Bots. JC Golden van BeardedFX het kom kuier om ons te vertel presies wat hierdie "Bots" doen hoe dit gebruik word, en ook die slaggate waarin mense trap en waarvoor om waaksaam te wees as jy in die bedryf wil inkom!
15 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min