Hoe doen ñ mens sendingwerk in Japan? Sunette Hugo deel haar tyd met ons.

--:--
Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir Sunette Hugo, om ons alles te vertel van die 13 jaar as sendingwerker in Japan.
Baie dankie aan Delberg Boedel en Trustdienste wat hierdie programreeks moontlik maak!
14 Mar Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Vertigo of dronkheid, Dr. Elmarie Botha vertel ons meer.

In Plus 50 kuiertyd, vertel Dr. Elmarie Botha ons meer oor dronkheid /vertigo. Nina Grundlingh vertel on sook meer van kuiertyd se nuwe tydgleuf op Maandae 11:00. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste vir die borg van hierdie program.
31 May 20 min