Episode 16 - Berge, Tempels en Kerke
Loading player...
10 Maart 2024
19:00 - 20:00
Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die tema: “Van berge, na tempels tot kerk - die plekke waar mense aanbid het. Hulle gesels oor die geskiedenis rondom aanbiddingsplekke in die Ou Testament en Nuwe Testament. Sedert die ontstaan van die Christelike geloof het gelowiges al hoe meer in kerk aanbid. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.