Wat is ‘n trust? Vandag op Plus 50 kuiertyd vertel Callie van der Merwe ons meer.

Loading player...
Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir ons Delberg Boedel en Trustdienste se direkteur Callie van der Merwe, om ons alles te vertel van trusts.
Baie dankie aan Delberg Boedel en Trustdienste wat hierdie programreeks moontlik maak!
7 Mar Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Wat is Evolusie leer?

Bertha gesels vandag met Basie Basson van NAFOS oor Evolusie leer en wat staan in God se Woord? Evolusie vs God se Woord
5 Dec 1 hr 08 min

Kruispad Speletjie

Bertha gesels vandag met Tessa en Lawrence Keulder oor die speletjie wat hulle ontwerp het: Kruispad
14 Nov 1 hr 02 min

Is God regtig so ver?

Bertha gesels vandag met Ds Maralise Janse van Rensburg oor haar getuienis
21 Nov 1 hr 03 min