Copps 94.1: Geestesgesondheid op die voorgrond met GBV

--:--
Die Stadspolisie het die Copps 94.1-span na die oostelike dele van die hoofstad geneem vir patrollies om wet en orde te handhaaf. Ten spyte hiervan, was daar ‘n gewelddadige voorval by ‘n huis in Rocky Crest wat weer geestesgesondheid na die voorgrond gebring het. JP Nel was aan diens.
1 Mar 10PM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

EU-ambassadeur sê van ete met Itula

Die EU-afvaardiging na Namibië sê hy bespreek nie sake wat binne die verantwoordelikheid van die Namibiese regering val nie, en lewer ook geen kommentaar op of vooruit op die uitslag van Namibië se verkiesings nie. Die EU-afvaardiging het Vrydag 'n verklaring uitgereik na aanleiding van die wyd gepubliseerde ontmoeting van…
14 Apr 6AM 1 min

Twee besendings van Benylin pediatriese stroop onttrek

Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het twee besendings Benylin stroop vir kinders van die mark onttrek. Dit volg na 'n waarskuwing van die Nigeriese medisyne-beheeragentskap oor die opsporing van hoë vlakke van 'n organiese verbinding in die produk. 'n Woordvoerder van die owerheid, Madimetja Mashishi, sê hulle het met die…
14 Apr 6AM 1 min

Boere, onthou julle loonopgawes!

Die Namibiese Landbou-unie herinner sy lede daaraan dat die Landbou-werkgewersvereniging se loonopgawes teen 30 April by die kantoor moet wees. Tot op hede het slegs 220 lede die vorms ingedien, of 13,2 persent van die ledetal. Kosmos 94.1 Nuus het met Danie van Vuuren van die Landbou-werkgewersvereniging gesels. Hy sê…
14 Apr 5AM 1 min

IVP waarsku polisie om uit politiek in KZN te bly

Die Inkhata Vryheidsparty in KwaZulu-Natal waarsku die polisie om uit die politiek te bly. Dit volg na sy provinsiale premierskandidaat, Thami Ntuli, onlangs gekla het oor beweerde teistering en onwaardige behandeling van die polisie en die Durbanse Metropolisie in Cornubia, Durban. Die voorsitter van die IVP se provinsiale Jeugbrigade, Mncedisi…
14 Apr 5AM 1 min

Amushelelo maak weer amok

Michael Amushelelo het in 'n brief aan premier Saara Kuugongelwa-Amadhila gerig en haar versoek om 'n noodtoestand oor werkloosheid af te kondig. As sy versuim om dit te doen, sal hy en sy werklose kohorte enige regeringskantoor betree en begin werk in enige posisie wat hulle wil. Die premier het…
13 Apr 6AM 1 min