Katrina se wewenaar belowe om haar reputasie te herstel

--:--
Die wewenaar van die ontslape oud-minister Katrina Hanse-Himarwa, Ghenno, het vandag gesê hy sal seker maak sy vrou se reputasie word herstel. Sy is in 2019 skuldig bevind aan korrupsie-klagtes in verband met behuising-begunstigdes in Mariental. Hy het met die media gepraat op Mariental waar ‘n straat vandag na Katrina vernoem is.
26 Jul 9AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Kommer oor besteding van munisipaliteite na ouditverslae

Die ACDP sê hy is diep besorg oor die verslag van die ouditeur-generaal wat aantoon slegs 34 munisipaliteite uit 257 het skoon oudits vir 2023 ontvang. Volgens die party toon die verslag ook ongemagtigde besteding van 21 miljard Suid-Afrikaanse rand en 7 miljard rand in vermorste besteding. Die adjunkpresident van…
7 Sep 5AM 1 min

Zim-kaptein voorspel oorwinning vir Bokke

Daar is groot afwagting vir die kragmeting tussen die Springbokke en die All Blacks om vyf-uur vanmiddag by die DHL-stadion in Kaapstad. Die Rugby Kampioenskapstitel, asook die Vryheidsbeker is op die spel. Die Bokke het verlede week se wedstryd met 31-27 gewen. Die kaptein van Zimbabwe se rugbyspan, Hilton Mudariki,…
7 Sep 5AM 1 min

Onwettige visvangers vang in die nag, dra wapens

Onwettige visvang in die noordoostelike riviere van die Zambezi- en Okavango-streke is 'n groot uitdaging. Die Namibiese polisie in die Zambezi-streek het verskeie waarskuwings uitgereik teen onwettige visvang deur beide buitelanders en Namibiërs. Die vissermanne vang nou snags met nette vis en die regering het nie die vermoë om die…
7 Sep 5AM 1 min

Eskom se dieselverbruik daal steeds

Eskom sê dieselverbruik bly aansienlik laer as die verwagte syfers vir hierdie somer en is beduidend laer as die afgelope twee jaar. Eskom se woordvoerder Daphne Mokwena sê die nutsmaatskappy se besteding aan oopsiklus-gasturbines tussen 1 April en 5 September vanjaar staan steeds op 3,62 miljard Suid-Afrikaanse rand en het…
7 Sep 5AM 1 min

Breyton Paulse gesels met Kosmos-luisteraars oor die rugby...

Die spanning loop hoog vir vanmiddag se Rugby Kampioenskapswedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks in Kaapstad. Die Bokke het laasnaweek in Johannesburg met 31-27 gewen en daar is baie op die spel vanmiddag. Oud-Bokspeler en nou rugbykommentator Breyton Paulse het sy mening oor die wedstryd spesiaal met Kosmos…
7 Sep 1AM 1 min