Schlettwein wil eksplorasie, mynbou om Stampriet verbied

--:--
Schlettwein het die belangrikheid van die Stampriet-akwifeer onderstreep, en vra dat geen nuwe boorlisensies uitgereik word nie.
1 Mar 9AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Amushelelo maak weer amok

Michael Amushelelo het in 'n brief aan premier Saara Kuugongelwa-Amadhila gerig en haar versoek om 'n noodtoestand oor werkloosheid af te kondig. As sy versuim om dit te doen, sal hy en sy werklose kohorte enige regeringskantoor betree en begin werk in enige posisie wat hulle wil. Die premier het…
13 Apr 6AM 1 min

Indiensneming-program op dreef in Gauteng

 Die minister van Indiensneming en Arbeid, Thulas Nxesi, sê die Werkloosheidsversekeringsfonds se Arbeids-aktiveringsprogram om opleiding vir indiensneming en ondernemerskaps-programme te verskaf, is op dreef in Gauteng. Dit gaan ook in ander provinsies ingestel word. Die departement se woordvoerder, Teboho Thejane, sê Suid-Afrika bevind hom in die middel van 'n altyd-veranderende…
13 Apr 6AM 1 min

Brand in Kaap eis lewens

Vier mense is dood en vier ander het verskillende grade van brandwonde opgedoen toe 'n brand vroeg vanoggend in 'n huis in Bonteheuwel, Kaapstad, uitgebreek het. 'n Woordvoerder van die stad se Brand- en Reddingsdienste, Jermaine Carelse, sê nog 'n brand het die lewens van twee kinders in Khayelitsha geëis…
13 Apr 6AM 1 min

Hyphen Hydrogen Energy belê 40 miljoen

Die groen waterstof-ontwikkelingsmaatskappy Hyphen Hydrogen Energy belê meer as 40 miljoen Namibiese dollar in sy MetMast-meetveldtog, wat van meteorologiese maste gebruik maak om die energie-opbrengs van wind- en sonkragbronne presies te modelleer. Die belegging sluit in die ontplooiing van tien nuwe MetMasts en die heraanpassing van een mas wat dit…
13 Apr 5AM 1 min

SA Padongelukkefonds agterstand

Die Padongelukkefonds in die buurland sê hy het 'n agterstand van 321-duisend eise en is verbind tot die doeltreffende afhandeling van eise binne 120 dae. Maar verskeie uitdagings, insluitend versuim om alle vereiste dokumente in te dien, belemmer sy pogings. Dit het tot die agterstand aanleiding gegee. Die fonds se…
13 Apr 3AM 1 min