Ramaphosa skors adjunkminister Dipuo Peters

--:--
Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa het die adjunkminister van kleinsake-ontwikkeling, Dipuo Peters, geskors. Dit volg nadat die parlement se gesamentlike komitee oor Etiek en Ledebelange bevind het Peters het die Etiese Gedragskode oortree in haar voormalige portefeulje as vervoer-minister. 'n Klagte is in 2022 teen Peters ingedien omdat sy nie 'n uitvoerende hoof vir Prasa aangestel het nie, en die raad afgedank het. Sy het ook versoek Prasa-busse moet vir die ANC gebruik word vir vieringe op 8 Januarie 2015, waarvoor nie betaal is nie. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, het die skorsing en sanksies bevestig.
1 Mar 8AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Biden sê Oekraïne kry onmiddellik wapens

Die Amerikaanse president Joe Biden het die 1,81 triljoen Namibiese dollar buitelandse hulppakket aan Oekraïne, Israel en Taiwan onderteken en sê dit is 'n oorwinning vir wêreldvrede. Die pakket sluit in wetgewing om Russiese bates in Westerse banke te konfiskeer, en nuwe sanksies teen Rusland, Iran en China. Die president…
25 Apr 3AM 1 min

Werker-regte onder die loep in die NV

Die kwessie oor werkers en hul regte om te protesteer het in die Nasionale Vergadering onder die loep gekom. Die kwessie is geopper deur Longinus Iipumpu van die Namibia Economic Freedom Fighters, wat sê sedert die werkloosheid protes in Maart het verskeie werkers in die moeilikheid gekom omdat hulle tydens…
25 Apr 3AM 1 min

Pensioenfondse moet beter beheer word

Die vakbondfederasie Saftu doen 'n oproep op die regering om werkgewers te penaliseer wat versuim om pensioenfondsgeld oor te betaal wat van werknemers afgetrek is. Dié oproep volg ná die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor van 'n lys van ongeveer vier-duisend-200 geregistreerde maatskappye bekend gemaak het wat nié pensioenfondsbydraes van…
25 Apr 2AM 1 min

Meer as 280m mense is honger

Meer as een uit vyf mense in 59 lande het verlede jaar ernstige voedselonsekerheid beleef teenoor slegs een uit tien in 48 lande in 2016. Dit is volgens die jongste Wêreldverslag oor Voedselkrisisse waarby verskeie agentskappe van die Verenigde Nasies betrokke was. Die direkteur van die VN se Voedsel- en…
25 Apr 2AM 1 min

Bibi sê studente wat protesteer is anti-Semitiese gepeupel

Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê betogings by groot Amerikaanse universiteite teen die oorlog in Gaza moet stop. Die betogers eis dat die Amerikaanse regering ophou om militêre hulp aan Israel te stuur. Sommige studente eis ook dat universiteite ophou om in wapenvervaardigers te belê en sê hulle trek voordeel…
25 Apr 1AM 1 min