#DieGrootTrek - Groot Geld met Thys van Everest Wealth Management

Loading player...
Die Minister van Finansies Enoch Godongwana het sy begrotingsrede gelewer en daar is baie vrae wat Suid-Afrikaners het rakende die regering se taktieke veral as dit kom by belasting en ook hoe wat dit vir jou persoonlike finansies gaan beteken. Thys van Zyl van Everest wealth het weer lig op die onderwerp gesit en help ons beter verstaan wat presies aangaan.
27 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min