Van VREES tot VREDE

Loading player...
Henriette Klaasing deel haar getuienis hoe sy van vrees tot vrede begin lewe het vandat sy haar lewe aan die Here gegee het op die ouderdom van 8.
11 Feb 2024 English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Nuwe Jaarsprogram vir 2025

Ons gesels lekker saam met Pieter en Heleen Barnard oor ons primêre belange vir die jaar wat voorlê - Blydskap in Jesus.
29 Dec 2024 12 min

Christmas program 2024

Pieter Barnard and Tanya Verster shares a special Christmas program to celebrate the birth of Jesus.
22 Dec 2024 10 min

Ek het my oog verloor

Janet van Huysen vertel ons van hoe die Here se genade oor haar was toe sy haar oog verloor het.
24 Dec 2024 17 min

Bou geestelike gesondheid deur te swot

Tanya Verster en Mariska Potgieter gesels so bietjie met Pieter Barnard oor die geestlikke groei en gesondheid wat hulle ondervind het tydes hulle teologiese studies.
1 Dec 2024 15 min