#DieGrootTrek - Buitelandse Luisteraars gaan stem

Loading player...
Daar is soveel Suid-Afrikaners al in die buiteland dat indien hulle almal stem ons plaaslike verkiesing se uitslae 'n groot verandering kan inhou. Ons loer in by n paar van hulle en hoor of hulle gaan stem en of hulle weet wat die proses is om in die buiteland te stem.
25 Jan 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min