#JouGrootKuier - Liezel Pieters

Loading player...
Die ongelooflike talentvolle Liezel Pieters kom loer weer in op die Groot Trek. Sy is 'n goeie vriend van die program en sy slaan elke keer asems weg as jy akoesties kom optree in die ateljee. Haar Roxette tribute show gaan aan die jaar en ons hoor wat 2024 vir haar inhou!
24 Jan 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min